Uncover Our Success Stories
What Our Clients Say
Great 😊 ons weet dit gaan goed gaan!!
Want julle is n uitstekende span wat resultate kry, julle kliente se belange op die hart dra en sorg dat julle kliente die beste diens en resultate ontvang.
Ek/Ons is nooit spyt ons het julle gekies nie.
Ons raai altyd julle dienste aan 😊
Dankie vir alles, ons waardeer dit opreg.
HI Hennie, I would just like to say a VERY BIG Thank you for all your help and that extra mile that you go for your clients. It’s been a rough ride for me and I can only say thanks for your help that I made it I will refer you to anyone looking for help I really do appreciate everything you have done for me. Regards Mandy Joubert
“Ek kom nou net terug van die Kaap. My mamma is skielik oorlede en op haar sterf bed het sy weereens vir my gevra om aan julle twee BAIE dankie te sê dat julle gehelp het om my onskuld bekend te maak. Sy was so gelukkig daardie dag en dit het baie vir haar beteken dat die waarheid na vore gekom het. Ek sal verseker julle naam versprei want julle staan vir dit wat reg is en die waarheid. My leuse vir die jaar is mos “die waarheid sal jou vry maak” Mag julle n geseënde dag hê” – Aug 2015.
Liewe Hennie Theron
Ons kom vandag na u toe om dankie te sê vir al die Liefde wat ons van u ontvang het, vir al die bemoedigende woorde en Gebede wat soms net op die regte tyd gedoen is, dankie vir die opregtheid in u harte.
Ek glo dat die Vader u elkeen met ‘n doel op ons skool se pad geplaas het, om ons lewens hier te vul met Liefde, aanmoediging en omgee. Baie dankie dat u die jaar deur donasies en skenkings vir ons makliker gemaak het.
Ek wil hierdie geleentheid gebruik maak om u in Gebed op te dra aan ons Vader wat elkeen se gedagtes, elkeen se blydskap en elkeen se seer ken. Ek wil u elkeen voor Sy voete neerle en vra dat Hy u elkeen sall seen en in 2015 in al u behoeftes sal voorsien en dat Hy u leidsman sal wees in alles wat u sal beplan.
Vriendelike groete
Amanda, Personeel end Kindertjies Kleintreetjies Kleurterskool
EMAIL US
CONTACT US
Tel: +27 12 347- 2000
Fax: +27 12 347 -2013
Fax2email: 086 563 7009
VISIT US
23 George Storrar Drive
Groenkloof
0181